Wednesday, 31 August 2016
gedagte vir die dag ...
Life is only travelled once, Today's moment becomes Tomorrow's memory. Enjoy every moment Good or bad because the gift of life is Life itself....
Tuesday, 30 August 2016
Sterrediamant
Thursday, August 28, 2014
Sterrediamant
Sit vanoggend en luister na die liedjie "Jy is n Sterre diamant" en my brein werk alweer oortyd. Hierdie sinvolle liefdeslied met sy treffende woorde wat aan die hartsnare raak. Mens is soms so broos van bitterheid, kommer, hartseer en onsekerheid dan kom hierdie mooi woorde en gee weer hoop. Bring weer n liggie wat uit die donker na vore kom. My lewe was vol uitdagings die afgelope 2 jaar en dit was die een groot slag op n ander.....Soms makliker om te verwerk en ander kere ongelooflik seer .... 2014 het afgeskop met groot verwagtinge.... 25 Maart Oupa Jimmy gegroet. Sy aardse plekkie verruil vir n ewige vrede in die Hemel by Ons Pappa Vader. Die jaar het verbygesnel en my verjaarsdag het aangebreek .... ek word in werklikheid teruggeruk toe ek saam my Mammie die dag by Johannesburg Algemene Hospitaal se kanker afdeling sit en n groep jong kinders deel vir ons sop, helderpienk cupcakes en n lemoen uit ter viering van Madiba se verjaarsdag. My ma se operasie word geskeduleer vir einde van Julie. Die dag breek aan en sy verlaat die huis met groot opwagting want sy gaan mos nou mooi gesond terugkom sonder die massiewe gewas wat haar beroof van lewensvreugde. My hart trek swaar om te groet die oggend en ek voel skielik tranerig minwetend dat die trane net die begin is van strome wat nog gaan vloei. Hul stoot haar uit teater 8 ure later en die massiewe gewas is steeds duidelik sigbaar. JOU BINNESTE RUK EN JY WEET DA IS FOUT!!! GROOT FOUT !!!!! Drs het verdwyn en dis een van die langste nagte in my lewe. Die duiwel sit mos nou gemaklik op my skouer en voed my eens positiewe denke met pyn en hartseer.... Die volgende dag afspraak met Spesialis..... ek besef nou my grootste vrese het waargeword ek is STUKKEND!! In flardes na die gesprek en moet nou my Mammie in die oe kyk en se als is ok. Ek stap in by saal en ha eerste woorde is "Gaan ek dood ?" Ek sluk swaar en se " nie vandag nie Mammie maar eendag sal ons almal sterwe" ek dank my Pappa vir die woorde wat Hy uit my mond laat kom het want my woorde was op en ek was nog besig om myself bymekaar te maak na die gesprek met Spesialis. Ek wil net alleen wees ... my eie denke verwerk en skoonkry..... Jy bevind jouself waar jy onnodige vrae vra maar op daardie stadium is jou denke nie jou eie. Jy baklei en worstel met jou innerlike. Ek ry in my motor en baklei en snik so hard dat die mense in motors langs my vir my kyk asof hul my in Weskoppies wil inboek. Jy kom dan tuis en moet nou vinnig jouself wat in stukke rondle bymekaar maak om die kinders met liefde te groet en voor te gee dat als goed gaan wees...als gaan wees soos jou vooruitsigte van so paar dae gelede..... Dis moeilik om jou pa te vertel en dit weg te steek vir haar en almal wat haar liefhet. Ek kry swaar en druk word meer en meer... My Pappa Vader gee my elke dag nuwe krag om steeds voor te gaan en al die balle in die lug te hou want jy kan mos nou nie een laat val dan is als wat jy na strewe vergete....... dis n maand later en ek voel sterker en positief want ek weet my Pa is die Koning en Hy ken my hartsbegeertes!!!!AMEN EN AMEN Dankie Jesus vir die twee rye voetspore wat net EEN geword het want ek weet U dra my deur !!!!!!
Posted by Heidi se Gedagtes, Mense , Lewe en Liefde at 11:16 AM
Bonsai Boom
Wednesday, August 8, 2012
Bonsai Boom
Wees soos n bonsai boom, kleurvol, stylvol en gaan nie dood van die snoei nie.Word oud en lyk net mooier en beter. God, die lewe stel soms geweldige seer hoe eise aan my, die mense behandel my so onregverdig en selfsugtig. Die mense om my kan soms so ondakbaar wees vir my moeite en liefdesdade.
Tog bly ek groei en word net mooier en sterker. My kleure verdiep net.
Die seer laat baie vrae..... hoekom dit met my moet gebeur >, vrae van ontnugtering en seer val my gedagtes aan, en soek na antwoorde. Tog weet ek dis die snoeisker van die lewe, ek moet net uithou en aanhou, ek gaan beslis sterker en mooier word met tyd !
Ek verloor soms my vertroue en respek vir my medemens/geliefdes dan vra ek weer maar "Hoekom moet dit so wees?" Ek raak soms die teleurgestel in my lewensmaat se optredes, of my kind, of n vriend / vriendin. Ek struikel om liefdevol te bly, omdat ek so stil-stil in my stryd stry teen die seer.
Vandag wil ek sommer net by U kom rus en vra dat U my die regte pad sal wys. Help my net om te weet wat vir U belangrik is vir my lewe, en wat vir myself moet belangrik wees vir my lewe. Verwyder die selfopgelegde eise in my oorvol lewe, en leer my om sommer net U kind te wees.
Staan ook stil by elke geliefde van my, n kind, of n vriend/ vriendin van my , ek raak soms weggevoer in my besige lewe, dat ek byna nooit tyd kry om net vir hulle te se hoe baie ek hul waardeer!
Heer, maak my soos n bonsai boom. Ek wil mooier lyk, met meer karakter kenmerke as gister !!!!

Posted by Heidi se Gedagtes, Mense , Lewe en Liefde at 3:29 AM

God se kaalvoet meisiekind ...
Thursday, August 2, 2012
Ek IS God se kaalvoet meisiekind ......
Soms wonder mens waar het dit verkeerd geloop . . .
Ek het haar op 'n dag gesoek
Skielik besef sy's weg . . .
Maar hoe en waar en wanneer ? Ek het dan belowe ek sal haar nooit vergeet . . .
Nooit teleurstel . . .
Ek't haar belowe ek sal No Matter what . .
Haar altyd onthou . . .
Maar " Life Happens "
En mens raak besig . . .
Met jou lewe . . .
Met jou man . . .
Met jou kids . . .
Jou werk . . .
en dan op 'n dag
Besef jy sy's weg . . .
Hoe het dit dan gebeur ?
Dan kom ons Hemelse Vader en Hy vat jou . . .
Hy wys jou waar sy is . . .
My kind kyk in die spieƫl . . .
Kyk mooi . . .
Sy is daar . . .
Jy moet net soek . . .
Sy is nogsteeds daar
binne jou . . .
Jou VROUWEES . . .
Meisiekind van God
Ons is so besig om van die lewe 'n tuiste te wil maak en om die kids groot te maak en om
Supervrou te probeer wees . . .
Dat ons vergeet het om "VROU" te wees . . .
wat God besluit het ons moet wees . . .
Die sierraad van Sy skepping . . .
As jy as vrou voel jy is nie meer so mooi /sexy of vroulik soos altyd nie . . .
As jy dink jou man sien jou nie meer raak nie . . .
Daar is hoop . . .
Jy kan weer die Girl wees
Waarop jou man verlief geraak het . . .
Jou man sal weer drome droom oor jou . . .
Jy sal sy Darling en weer Koningin van sy lewe wees . . .
As jy single is : Vriendin maak jou gereed want God is nou besig om die mooiste liefdes storie
Vir jou te skryf . . .
En hoe weet ek al die dinge . . .??
Want ek is besig om die pad te loop . . .
En op 'n dag het God my gevat, omgedop en my weer myself my beste vriendin begin maak . . .
Wat vol komplimente is en nie net vol selfafbreking en selfkastydings nie . . Ek begin weer na al die jare myself word. . . .
Die vrou wie God besluit het ek moet en gaan wees . . .
Ek is God se kaalvoet meisiekind . . .

Posted by Heidi se Gedagtes, Mense , Lewe en Liefde at 5:00 AM
My verjaarsdag ...
Wednesday, July 18, 2012
My Verjaarsdag !
Ek kannie glo dat 1 mens soveel boodskappe op 1 dag kan ontvang en so gebless kan wees met goeie vriende, sielsgenote en familie nie. Dankie dankie dankie weereens aan almal met die Grootste Dank gaan aan My Vader wat hierdie dag en my lewe moontlik maak ! Dankie Vader vir hierdie dag met al die mooi dinge en mense wat my lewe rooskleurig maak !!
Posted by Heidi se Gedagtes, Mense , Lewe en Liefde at 2:05 AM
Soms ....
Friday, June 1, 2012
Soms ...
Soms het jy nodig om tot stilstand te kom, om jou siel te vind.
Soms het jy nodig om te huil, oor dit wat jy verloor het, en
Soms moet jy lag, oor dit wat God vir jou wil gee!
Soms is die gisters vol hartseer, en die mores vol nuwe beloftes.
Soms moet jy leer dat God met liefde mense na jou stuur
om Jou lewe te verryk !!!!!

Posted by Heidi se Gedagtes, Mense , Lewe en Liefde at 3:56 AM
Subscribe to:
Posts (Atom)