Wednesday, May 2, 2012
My Lewens Reis >>>
Ek sit nou al vir lank met die gedagte om "My Storie" te vertel en ek wonder dalk of hierdie nie dalk die gepaste forum gaan wees om dit te doen - maar ons sal maar sien wat dit oplewer !
Baie Dinge gebeur daagliks in ons lewens en dit maak jou seer, verward, onseker en soms bang ! Dis nie altyd maklik om die regte pad te stap en als te doen wat van jou verwag word nie ! IS die vereistes dalk te groot ? Soms wonder ek of liefde in die sin alleenlik genoeg is ? Al wat ek wel verseker weet is dal niks op jou pad sonder rede geplaas is nie ! Alles en almal het n doel en n rede om hier te wees !
Wat my lewensreis gaan oplewer = Geen Idee ! Ek sal seker my gordel styf moet vasmaak en kyk wat gebeur !!!

No comments:
Post a Comment